Wen ‘n plek in ons Coaching Parent kursus ter waarde van R4200!
Ontrafel die ouerskapgeheim – Leer onderskei, Wanneer is ek ‘n OUER, Wanneer DISIPLINEER ek & Wanneer moet ek ‘COACH’, in hierdie baanbreker kursus!
Word ‘n vaardige ‘Coaching’ Ouer!
Na die 3 dag kursus, sal jy die
• Vaardighede verkry van Selfgewaarwordinge en Emosionele Intelligensie
• Basiese beginsels van die menslike Neurologie vir jouself en jou kind verstaan
• Posisionering en verskil tussen Ouerskap en Afrigting kan identifiseer
• Venster van gedrag en die relevante vaardighede wat toegepas moet word herken
• Gesonde en praktiese ‘coaching’ vaardighede as ouer verkry het.
KOSTE: R4200 p p/ R7140 per bywonende paartjie (30% afslag geldig vir alle INTIEM lesers)
Kontak besonderhede:
Epos: nelri@kimcoach.co.za
Kontaknommer: 0722277753
Webtuiste: www.kimcoach.co.za
Facebook: The KimCoach NeuroCoaching Academy (www.facebook.com/TheKimCoachAcademy)
Skryf nou in en staan die kans om ‘n plek in ons Coaching Parent kursus ter waarde van R4200 te wen!
Inskrywings sluit 26 Oktober 2017 om middernag