Wen ‘n middagete (of aandete) vir jou en jou maat PLUS 6 van jul vriende by die Roots restaurant!

Forum Homini hotel bederf jou en jou maat ook met ‘n oornag-kamer waar julle die aand kan oorslaap en ook lekker ontbyt die volgende oggend gaan kry .

Net ‘n opsomming van die prys:
Gratis middagete of aandete vir 8 mense by Roots restaurant
EEN paartjie slaap gratis oor by Forum Homini hotel en kry lekker ontbyt die volgende oggend.

Neem kennis dat die wenner tussen 20 en 31 Julie hul afspraak moet maak vir die ete en oornagverblyf. Besprekings moet vooraf aangevra word en sal onderhewig wees aan beskikbaarheid.

Hierdie prys word met trots geborg deur Free Magazines (www.freemagazines.co.za), ‘n webtuiste waar jy GRATIS tydskrifte kan aflaai en lees. Gaan besoek gou die webwerf, teken gratis in (dit sal jou minder as ‘n minuut vat) en merk die tydskrifte wat jy gratis wil ontvang. So maklik soos dit!

Tydskrifte sluit in:

Reis en leefstyl:

  • Indwe
  • Slow
  • In-Flight
  • Road Trip
  • Premier

Motors:

  • Driven

Huis, dekor, ontwerp en argitektuur:

  • Floors in Africa
  • Walls & Roofs in Africa
  • Great Flooring Guide

TCB se termes en voorwaardes: Kliek hier

Skryf nou in en staan die kans om ‘n middagete (of aandete) vir jou en jou maat PLUS 6 van jul vriende by die Roots restaurant te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 19 Julie 2018 om middernag