Wen ‘n LG InstaView™ Door-in-Door® yskas ter waarde van R34999!
Volg hierdie stappe om in te skryf:
SMS die woord LOUNGE gevolg deur die woord KnockKnock en jou NAAM na 35131.
SMS’e is R 1.50 elk. Gratis & Gebondelde SMS’e is nie van toepassing nie. Kompetisie sluit 31 Julie 2018. Termes en voorwaardes geld. (TCB kompetisie termes en voorwaardes: kliek hier)
Neem kennis hierdie is ‘n kompetisie wat in SLOW Tydskrif verskyn het! Om seker te maak jy mis nie een van hul oulike kompetisies wat in hul tydskrifte verskyn nie teken gratis in om al hul tydskrifte digitaal te ontvang: www.freemagazines.co.za
Hierdie prys word met trots geborg deur Free Magazines (www.freemagazines.co.za), ‘n webtuiste waar jy GRATIS tydskrifte kan aflaai en lees. Gaan besoek gou die webwerf, teken gratis in (dit sal jou minder as ‘n minuut vat) en merk die tydskrifte wat jy gratis wil ontvang. So maklik soos dit!
Tydskrifte sluit in:
Reis en leefstyl:
- Indwe
- Slow
- In-Flight
- Road Trip
- Premier
Motors:
- Driven
Huis, dekor, ontwerp en argitektuur:
- Floors in Africa
- Walls & Roofs in Africa
- Great Flooring Guide