Wen ‘n kaartjie na die Beter Verhoudings manne-oggend en ook ‘n kaartjie vir die damesoggend!

Promosie

Tema vir die manne-oggend:
Mans van Mars en vrouens van Venus?
Manwees en verhoudings
Opwindende liefde in aksie

Tema vir die damesoggend:
Mans van Mars en vrouens van Venus?
Vrouweeswees en verhoudings
Opwindende liefde in aksie

Vir meer info:
0834549622 of gustav3m@gmail.com

Promosie

Meer oor Gustav & Elna:
www.beterverhoudings.co.za
facebook.com/beterverhoudings

Skryf nou in en staan die kans om ‘n kaartjie na die Beter Verhoudings manne-oggend en ook ‘n kaartjie vir die damesoggend te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 19 Augustus 2019 om middernag