Wen 1 van 3 Snap Fusion geskenkbewyse!

Promosie

Ons unieke fotohangertjies, beskikbaar in vergulde Antieke Silwer en Roosgoud, is die ideale Moedersdaggeskenk – sentimenteel, bekostigbaar en sag op die oog. 4 Foto’s pas gerieflik in die hangertjie en kan moeiteloos omgeruil word. Hangertjies is R400 elk en neem 5 dae om te vervaardig na ontvangs van die foto’s. E-pos foto’s na kim@snapfusion.co.za of stuur per Whatsapp na 0824585138.

Snap Fusion is geleë in Greenstone Hill, Gauteng en beskik oor ‘n aanlynwinkel waar hul volledige reeks juweliersware beskikbaar is.

Kontak Besonderhede:

Promosie

Facebook: www.facebook.com/SnapFusion
Webtuiste: www.snapfusion.co.za
Vir meer inligting oor die foto-hangertjies: www.snapfusion.co.za/angel-caller-photo-necklace

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 Snap Fusion geskenkbewyse te wen!

Inskrywings sluit 10 Mei 2017 om middernag