Wen ‘n sexy Couples Kit van Matilda’s!
Hierdie geskenkpak bevat alles wat jy benodig as jy speelgoed in die slaapkamer wil begin gebruik.
Ontdek ‘n nuwe wêreld van plesier met Matilda’s se Couples Kit propvol speelgoed (vibrator, cock ring, smeermiddel en massage candle). Vind meer uit oor die fantastiese speelgoed in die geskenkpak en ander pret produkte op www.matildas.co.za
Maak nie saak wat jou sexy styl is nie, Matilda’s het als vir jou: van luukse lingerie tot erotiese noodsaaklikhede vir die perfekte romantiese aand. Matilda’s, Suid Afrika se #1 volwasse speelgoed winkel, kombineer ‘n wye verskeidenheid hoë gehalte produkte met vriendelike en toegewyde personeel om jou te help om die perfekte intieme geleentheid vir jou en jou maat te skep. A fantastiese inkopie ondervinding met vinnige en diskrete aflewering.
Kontak besonderhede:
Besoek ons op Facebook: www.facebook.com/Matildas.co.za
Volg ons “fun experts” op Twitter: @MatildasZA
Volg ons Matildas Team op Instagram: @matildasza
OF besoek die Matildas Blog: blog.matildas.co.za
Skryf nou in en staan die kans om ‘n sexy Couples Kit van Matilda’s te wen!
Inskrywings sluit 10 Julie 2017 om middernag.