Hierdie maand moedig ons jou aan om vol omgee teenoor jou maat en vir jou huwelik te wees ! Liezel van der Merwe, besturende redakteur van INTIEM, deel met jou wat op haar hart is vir paartjies vir die maand van Augustus.

Promosie

Kry al ons artikels oor “Wees Vol Omgee” hier: http://bit.ly/WeesVolOmgee

SUBSCRIBE OP ONS YOUTUBE KANAAL!