Bring weer die woema in die slaapkamer terug! Wen 1 van 10 Dominica broekies ter waarde van R200 elk PLUS kry ‘n satyn kussingsloop ter waarde van R179!

Die Dominica Crotchless broekie deur Anais is ‘n pragtige ontwerp wat min vir jou man se verbeelding oorlaat. Met ingevoerde kant- en satynlint afwerkings, het hierdie broekie ‘n dubbele lyfband wat jou heupe en middellyf beklemtoon. ‘n Klein stukkie sy bedek net die nodigste… Hierdie broekie beklemtoon ook jou agterstewe en heupe. Hierdie “toevoeging” tot jul slaapkamer sal sorg dat vir hope pret en passie. Die broekie is gemaklik genoeg dat jy dit kan dra wanneer julle uitgaan. So gebruik jul verbeelding en maak jul volgende afspraak een om te onthou.

Die ekstra satyn kussingsloop ter waarde van R179 wat jy by kry:

Kliek op die logo vir meer inligting oor die Dominica Crotchless broekie deur Anais

Vir meer inligting besoek gerus: www.desir.co.za

Kontak besonderhede:
Webtuiste: www.desir.co.za
Facebook: @desirintimates
Twitter: @desirofficial
Instagram: @desir_official
Kontaknommer: 0860 994 160

Skryf nou in en staan die kans om 1 van 10 Dominica broekies ter waarde van R200 elk PLUS kry ‘n satyn kussingsloop ter waarde van R179 te wen!

    * Neem asb kennis dat jou persoonlike inligting aan GEEN derde partye verskaf word nie! Deur aan ‘n INTIEM kompetisie deel te neem, gee jy toestemming dat ons jou besonderhede vir INTIEM bemarkingsdoeleindes (bv nuusbriewe) kan gebruik, maar met die onmiddellike opsie om van die lys verwyder te word indien jy nie verdere korrespondensie wil ontvang nie.
  • This field is for validation purposes and should be left unchanged.

Inskrywings sluit 4 September 2018 om middernag