Elke vrou kom in die een of ander stadium van haar lewe voor ’n gesondheidskwessie te staan wat uitsluitlik tot die Evasgeslag beperk is. En sommige hiervan kan waarlik ’n demper op jou sekslewe plaas . . . Bakteriële Vaginose is meer algemeen as vaginale sproei. Dis tyd dat ons meer leer – ken jou simptome, ken jou liggaam.

Promosie

Vir meer inligting besoek gerus: www.myvaginalgel.co.za