Kom kuier saam met Nico en Christi Panagio in Simonstad! Ons gesels oor hoe jy jou huwelik kan oorleef gebasseer op die gewilde program Survivor!

Promosie

Lekker tips maar ook diepte. Hierdie kuier word trots geborg deur Cafe Enrista se ENRISTA INSTANT TEA. Jy kan ‘n baie spesiale ‘TEA HAMPER’ ter waarde van R850 wen!!! Skryf vandag in: http://bit.ly/CafeEnrista_Kompetisie.

Hier is deel 2 van die video: http://bit.ly/Video_Deel2

Neem kennis hierdie was live op Facebook geneem so die kwaliteit kan soms verswak as gevolg van die sien.

Promosie