Wen 1 van 3 ITS MINE geskenkpakke ter waarde van R309 elk!
ITS MINE het ‘n wye verskeidenheid van persoonlike etikette vir die skool en huis. Hulle het ook pragtige persoonlike etikette vir geskenke, skryfbehoeftes, klere en terug skool toe bykomstighede. Die etikette kan in ‘n mikrogolf of skottelgoedwasser geplaas word, die ontwerpe is helder en kleurvol en daar is oor die 200 ikone waarvan jy kan kies so daar is iets vir almal. Vir die besige mammas is die persoonlike etikette vir geskenke die ideale, en goedkoop, manier om elke geskenk spesiaal te maak. Maak seker dat slapenstyd ‘n avontuur is met die unieke pajamas vir kinders
Produkte is aanlyn beskikbaar by www.itsmine.co.za
Skryf nou in en staan die kans om 1 van 3 ITS MINE geskenkpakke ter waarde van R309 elk te wen!
Inskrywings sluit 10 Augustus 2017 om middernag