Bestanddele:

500gr Bruismeel,
250ml room,
een blikkie Sprite (NIE Sprite Zero nie),
knippie sout.

Metode:

Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel.
Bak teen 180grade vir 30min of tot goudbruin, sommer in ‘n muffin pannetjie, lewer ongeveer 24.
Baie maklik en heerlik!

(Resep deur: Boerekos Kookengeniet)