Erektiele disfunksie is ’n dreigende vyand wat baie mans vrees en wat ’n wesenlike invloed op jou huwelik kan hê. In hierdie video praat INTIEM medewerker Dr Schalk V Burger oor ED, hoe om dit te behandel en wat die 8 Risiko Faktore is (video in Engels)

Promosie