Met ongeveer 50% van alle huwelike wat in die skeihof beland (en tot 69% onder sekere bevolkingsgroepe in Suid Afrika!), kom al meer kinders uit gebroke huise. Watter uitwerking het ‘n egskeiding regtig op ‘n kind? Kom hulle ooit heeltemal daaroor? Is ‘n kind se lewe na ‘n egskeiding ooit weer ‘normaal’? Of wat is die ‘nuwe normaal’ vir so kind?

KLIEK HIER vir die ware verhaal…