“Die huwelik is naby aan ons hart. Die Here is naby aan ons hart.” Liezel van der Merwe, stigter van INTIEM.

Ons gesels saam met Radio Cape Pulpit oor ons hart vir huwelik en hoe om intimiteit in jou huwelik te kweek