Begin klein en eindig groot. Deur met babatreë te begin, kan jy binne ses weke groot veranderinge in jou huwelik bewerkstellig.

Promosie

Luister die lekker onderhoud. Redakteur Liezel van der Merwe kuier by Doepie en Nina in die GrootFM studio.