Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier saam met Doepie en Nina van GROOTFM. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel gee vir ons praktiese wenke om die INTIEM tema vir 2025 in ons huwelike toe te pas: Vir ewig begin vandag!

Promosie