Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die dinge wat steel in jou huwelik. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners gee vir ons raad: Is daar afgode in jou huwelik wat by julle steel?

Promosie