Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee saam met Doepie en Nina. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel gesels oor die vyf top kwelpunte in huwelike in Suid Afrika, en ook die vyf lekkertes van getroud wees. Hoe vergelyk ons met die res van die wêreld?
Podcast: Ons huwelike se top vyf
