Luister na die radio onderhoud vir ons gesels oor die mosaïek van jou huwelik. Liezel van der Merwe (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee by Ruben en Charonike. (Kliek in die blokkie – geen video, slegs klank.) Liezel en die INTIEM kenners gee vir ons raad: Hoe beweeg ons aan ná seerkry in ons huwelik?