Het julle iewers die konneksie verloor en slegte gewoontes gekweek? Raak ontslae daarvan deur opnuut ’n konneksie met mekaar te vestig. Dit is nie onmoontlik om weer in voeling met mekaar te kom nie. Ons wys jou hoe! Luister saam!