Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die GROOTFM ateljee saam met Doepie en Nina. Liezel gesels oor hoe belangrik gesonde grense in ons huwelik is. Onthou, grense versterk liefde!

Promosie