Luister saam na die Radio Onderhoud met Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels Liezel (Redakteur) verder oor hoe om liefde en respek in jou huwelik te leef, en sy gee vir ons nog vyf praktiese wenke. Onthou, liefde word gebou in die klein, daaglikse keuses!
Podcast: 5 Minute – Praktiese maniere om lief te hê (Deel 2)
