Luister saam na die Radio Onderhoud. Liezel (Redakteur) kuier in die Pretoria FM ateljee by Antowan Nöthling. In hierdie podcast gesels ons oor die laaste drie dinge wat kommunikasie nié is nie: Multi-tasking, min empatie, en liggeraaktheid. Sit neer jou foon en fokus op jou maat!