Hoewel Dieter en Martelize Voigt reeds meer as ’n halfdosyn jare getroud is, klets hulle steeds soos pasgetroudes. Albei moes kopskuiwe maak om heel individue te word en vandag pluk hul huwelik die vrugte hiervan . . .
Lees meer oor hierdie paartjie in die DESEMBER/JANUARIE uitgawe van INTIEM