Praat en hoor op ’n nuwe manier

Promosie

Het jy al mooi geluister na jouself wanneer jy met jou maat praat? Jy kan maklik in ’n gewoonte verval en ongeskik, ongeduldig of sarkasties klink, al weet jy nie daarvan nie. Bekyk weer jou liggaamstaal wanneer jy jou maat in die dag sien. Luister na jou eie stemtoon. Probeer om hom opnuut te verstaan en nie vir elke ding wat hy sê op jou perdjie te spring nie.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!

Promosie