Gee mekaar aandag

Promosie

Net oor julle mekaar al jare ken, beteken dit beslis nie jy ken werklik jou maat se hart nie. Die tyd saam kan julle juis van mekaar vervreem omdat beide minder aandag aan mekaar begin gee. Leer weer jou maat se binnewêreld ken. Deel joune ook met hom. Vra hom wat hom gelukkig maak en wat hom onlangs gespanne laat voel het. Maak opnuut kennis met hom en leer hom weer wie jy is.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!

Promosie