Leer ken jou maat se hart

Promosie

Wanneer jy nie na jou maat kyk wanneer hy praat nie en ook nie regtig luister na wat hy sê nie, gaan hy kort voor lank nie belangrik genoeg vir jou voel nie. Hou op om hom in die middel van sy sinne te onderbreek met “ja maar” en “dit is nie waar nie”. Leer wat in sy hart aangaan deur hom te wys jy wil regtig weet.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!

Promosie