Fokus op mekaar

Onthou jy toe jy hom pas ontmoet het en julle nie julle hande of oë van mekaar af kon afhou nie? Elke woord wat oor sy lippe gekom het, was vir jou kosbaar. Julle liggaamstaal het geskreeu: Ons is gefokus op mekaar. Nes jy agterkom wanneer hy nie regtig vir jou luister nie, voel hy dieselfde met jou aan waneer jy ook nie na hom luister nie. Sit die televisie en radio af, kyk vir jou maat, met jou liggaam na hom gedraai, en luister na dit wat hy sê.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!