Terwyl jy kaas oor die kinders se two minute noodles rasper, wonder jy oor weggooidoeke, McDonalds drive through, die Gautrein en Internet-inkopies. Alles ontwerp om die lewe vir die verbruiker so gemaklik moontlik te maak en dinge so vinnig moontlik te laat gebeur. Nou net jammer niemand het nog ’n quick fix ontdek vir ’n huwelik wat uitrafel nie. Wat daarvan as jy jou man in ’n drukkoker kon sit en na tien minute ’n gentleman kon uithaal? Of as jy jul huwelik van die afgelope twee weke gou na ’n 30-minute express lab kon neem om ’n bietjie digitaal gemanipuleer te word . . . die moegheid effens uitgevee, die seksdrang ietwat enhance en siedaar! Onmoontlik? Ongelukkig. Maar wat wel binne jou bereik is, is ’n fantastiese huwelik. Binne 21 dae? Ongelooflik? O, ja!

Promosie

Jy kan met die volgende 21 wenke jou huwelik binne 21 dae omswaai!

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!

Promosie

Maak seker jy hou ons Facebook blad dop waar ons jou elke dag gaan laat weet wanneer die nuwe wenk vir die dag beskikbaar is!