Weg met die eie-ek

Promosie

Hmmm . . . hoekom kan hy nie verstaan dat dit is wat ék nodig het nie? Hoekom neem hy nie mý gevoelens in ag nie? Want selfsug gaan jou nêrens bring nie. Wanneer jy selfsugtig in jou verhouding is, verniel jou optrede die persoon vir wie jy lief is. Vra jouself: Wat is my maat se behoeftes? Wat maak hom gelukkig? En probeer om van nou af jou energie eers op jou maat uit te stort voor jy met jouself besig raak. Jy kan nie van jou maat verwag om jou gelukkig te maak nie. Dra sy belange op die hart en vra hom om dieselfde vir jou te doen.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule… Your Marriage Matters!

Stel jy belang om meer inligting oor Marriage Capsule se 6 weke uitdaging te ontvang? KLIEK DAN HIER!!!

Promosie