Hoe hou jy jou huwelik gesond? Jy tree pro-aktief op en tref voorsorg om te keer dat ernstige probleme na vore tree. Jy bly hoopvol met jou oë gevestig op ‘n verre toekoms en werk nóú aan more se huwelik.

Promosie

Deur só jou huwelik te pantser teen gevaar en te bou aan nood-voorraad (in die vorm van kennis en inligting en voorbereiding) , kan jy en jou maat enigiets trotseer wat die lewe na jul kant toe gooi. Deur pro-aktief eerder as reaktief op te tree beteken om ‘n situasie te beheer, eerder as om toe te laat dat dit jou beheer. Bly pro-aktief vir ‘n gesonde huwelik.

“Dink pro-aktief en dinamies. Wees realisties maar mik hoog.”- Lorii Myers.

“Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.” Spreuke 1:7

Promosie

KLIEK HIER VIR DIE NUUTSTE ARTIKELS WAT JOU SAL HELP OM PRO-AKTIEF IN JOU HUWELIK TE WEES!