Het die lewe jou so meegesleur dat jy vergeet het hoe lekker die huwelik kan wees? Hoeveel vreugde en plesier en opwinding opgesluit le in die unieke verhouding tussen jou en jou maat. Ons wil jou herinner daaraan om weer tevrede – méér as tevrede – met jou huwelik te wees. Dit gaan oor keuses…

Promosie

Vind jou vreugde in die Here, en Hy sal jou gee wat jou hart begeer. Psalm 37:4

“Wees gelukkig. Nie omdat alles perfek is nie. Maar omdat jy op die perfekte oomblikke fokus.” powerofpositivity.com 

KLIEK HIER VIR DIE NUUTSTE ARTIKELS WAT JOU SAL HELP OM VREUGDEVOL IN JOU HUWELIK TE WEES!

Promosie