Jy weet dit reeds: Die huwelik is ‘n driehoek, met God as die bopunt. Beweeg nader aan die hoek en jy en jou maat sal vanselfsprekend nader aan mekaar beweeg. Sonder God as die middelpunt is jou huwelik egter ‘n hopelose stryd…

Een van die grootste blessings wat ons vir die wêreled kan gee is die krag van ‘n God-gesentreerde huis waar die evangelie geleer word, beloftes gehou word.

Nee, beywer julle allereers vir die koninkryk van God en vir die wil van God, dan sal Hy julle ook al hierdie dinge gee.
Matteus 6:33