Hoewel dit belangrik is om te fokus op die toekoms as ‘n paartjie, is dit ook soms noodsaaklik om die herinneringe te herroep wat julle saam geskep het. Hierdie maand kyk ons na die verlede: Hoe jy die goeie uit die verlede kan herhaal, en die slegte kan hervorm.

Promosie

“Be careful of who you make memories with. Those things can last a lifetime.” – Ugo Eze.

KLIEK HIER VIR DIE ARTIKELS WAT JOU SAL HELP OM NOSTALGIE TE GEBRUIK OM JOU HUWELIK TE HELP GROEI!