Het jy keel irritasies en heesheid wat vererger word deur ’n konstante hoes en keel skoonmaak? Hoe gaan jy gesels, praat, lesgee of sing vandag? ’n Droë, krapperige keel kan meer as net ’n irritasie wees en jou onmiddelike bekommernis is hoe jy vinnige en strelende verligting kan kry, ongeag wie jy is: ’n sanger, onderwyser, publieke spreker, kunstenaar, aanbieder, politikus of predikant.

Promosie

’n Droë, krapperige keel is dikwels die teken van verkoue en griep of ’n oormatige gebruik van jou keel, ’n lyf se reaksie op irritante soos stof, rook, koue, humiditeit en droë verhitte lug. Met die regte kruie kan jy vinnig ontslae raak van die orige irritasie en verseker dat jy terug op die pad van goeie gesondheid is.

Naeltjies (Lavanga), gee vinnige verligting vir irritasie en droogheid van die lugweë deur ’n kragtige kalmerende aksie.

Kaneel (Tvak), Kardemom (Ela), Borri (Haridra) is effektiewe middels vir algemene keel en mond kwale te danke aan hul sinergistiese aktiwiteite as anti-inflamatoriese, antioksidant en antibakteriële agente.

Promosie

Licorice (Yashtinadhu) maak verstopte lugweë, veroorsaak deur ‘n blootstelling aan irritante, oop en help om die gevolglike hoes en kortheid van asem te verminder.

Onthou die volgende: Jou stem is jou ambassadeur vir die wêreld aangesien dit jou persoonlikheid en emosies weerspieël. Dit verdien dus dieselfde aandag wat jy aan jou uiterlike skoonheid skenk. Jy het immers slegs een geleentheid om ‘n fantastiese eerste indruk te skep, maak dus seker dat joune tel.

Verryk met die goedheid van kruie om jou te help om met ‘n stem vol vertroue te praat wat aandag en ’n goeie eerste indruk skep.

Bring kruiewelstand in elke huis in – Koflet Gerieflike hoes verligting
The Himalaya Drug Company (Pty) Ltd. | Tel: +27 11-656-4284 | www.himalayawellness.com