Jou A-Z seks-alfabet – A! Afwagting: Maak jou maat lus vir seks lánk voor die tyd. Stuur gewaagde SMS’e en sexy foto’s, en maak aanhoudend suggestiewe opmerkings of voorstelle. Dit sal sy libido laat ontplof!Promosie