INTIEM kuier by Jakkie & Anel Louw Ons het by Jakkie & Anel gaan kuier en paar interessante dinge oor hulle uitgevind… Jakkie het ook vir ons iets lekker gebak so maak seker jy kyk hierdie video!Promosie Promosie