Juanita De Villiers van Dancing with the Stars SA kuier hier by ons!

Promosie

Om vir haar te stem gaan na https://m-net.dstv.com/show/dancing-with-the-stars-sa/vote vir ‘n eenmalige registrasie waarna jy oor en oor kan stem! (As jy stem staan jy die kans om ook lekker te wen! Laas week se wenner het R50 000 van Loto Star gewen!)