Die egskeidingsyfer is hemelhoog. Trou is peperduur. En om soos kat en hond te baklei oor die tandepasta-buisie, is nie jou idee van pret nie. Tog trou mense al eeue lank – dit is ’n praktyk wat nie gou sal verval nie. Hoekom nie? Ons kuier by Groot FM en gesels oor hoekom trou steeds ‘n goeie idee is!
Lees meer hier: intiem.co.za/trou-is-steeds-n-goeie-idee