Wanneer laas het jy vir jou maat dankie gesê? Soms raak die lewe so besig dat ons vergeet om ons maat te waardeer vir dit wat hy/sy vir ons doen!
Laai vandag hierdie Briefie van Dankbaarheid af en gee dit vir jou maat! Laat jou maat weer spesiaal voel en besef dat jy hom/haar bewonder en waardeer!