Koop vir julle ’n beesklok of enige groterige klokkie wat jy in die hande kan kry.

Gebruik Tip-Ex en skryf die woorde “Lui vir ’n soen” of “Lui vir seks” op die klok. Hang dit iewers waar julle heelwat tyd deurbring.

Elke keer as een van julle ’n soen wil hê, kan hy/sy bloot die klokkie lui. Die ander persoon los dan waarmee hy/sy besig is en reageer op die klok. (Natuurlik sal julle ’n paar reëls in plek moet stel sodat julle nie die klok misbruik nie!)