Hou manlief daarvan om ontbyt te maak?

Promosie

As hy die spek-en-eiers tipe is, verras hom een oggend deur ’n gesiggie op elke eierdop te teken!

Jy kan verskillende emosies op die eierdoppe uitbeeld en wanneer hy die eierhouer oopmaak en die verskillende gesiggies sien wat vir hom lag of kwaai kyk, sal dit beslis sy dag maak!

Promosie