Het jy al gehoor van ons 6 weke uitdaging? Ons het ‘n wonderlike plan vir paartjies om hul huwelik ‘n GROOT hupstoot te gee! Maak seker jy luister hierdie radio onderhoud om meer inligting te kry!
Stuur ‘n epos aan digital@intiem.co.za as jy graag deel wil wees van hierdie uitdaging!