My probleem is my man is depressief. Dit is so 2 jaar terug by hom gediagnoseer. Hy het medikasie gekry wat baie help maar wees finasiele omstandighede kan ons dit nie elke maand bekostig nie en ons medies betaal dit nie. Nou in di tye wat dit swaar gaan (of hy vir ruk nie sy pille kon drink nie) verval hy weer in depressie en dan is alles wat ek doen weer verkeerd of my skuld. Hoe hanteer ek dit, sodat ek myself nie verloor nie? Ek begin al hoe meer voel na n nikswerd wat nooit genoeg sal wees vir hom of vir ons kinders nie.
Klik hier om te sien wat ander se antwoorde is en ook om jou sê te sê