30 Dae van voorspel – Dag 18 Daardie ding wat jy uitstel en jou maat jou al maande lank oor nag, doen dit vandag. Of dit nou is om vir hom ’n kaaskoek te bak of om vir haar die badkamerlig reg te maak – doen dit.Promosie