30 Dae van voorspel – Dag 20 Trek mooi aan vir jou maat. Al is dit ’n doodgewone aand waarvoor julle nie planne het nie. Doen moeite en as jou maat vra wat fout is, sê jy wil net goed lyk vir hom/haar.Promosie