Vat jou emosies vas

Wanneer jy só kwaad is dat jy aan die skreeu en huil raak en woorde sê wat eerder moes gebly het, weet jy dis tyd om jou emosies les te laat opsê. Moenie dat emosies die oorhand oor jou kry nie. Vra jouself af: Hoekom wil ek sê wat ek nou gaan sê? Wat wil ek daarmee bereik? Leer jou emosies verstaan en kry beheer daaroor. Julle gaan niks uitgerig kry deur te skreeu, te huil of te verwyt tydens ’n rusie nie. Skryf jou gevoelens in sulke tye vir jou maat neer en lees dit voor. Dit sal jou help om jou eie binnewêreld uit te sorteer voordat jy jou hart vir jou maat wys. Leer om jou emosies versigtig in woorde te stel.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule (www.marriagecapsule.com)… Your Marriage Matters!

Vir die volgende 21 dae (van 10 – 30 Oktober) bied ons jou 21% afslag op die volledige Marriage Capsule kursus! Normale tarief: R980, nou slegs R775! KLIEK HIER vir meer info en om te koop!

Promosie