Dra jou hart op jou mou
Willie Jonker skryf: “Wanneer ’n man en ’n vrou nie van die begin van hul huwelik af geleer het om verskilpunte openlik met mekaar deur te praat nie, is hul huwelik maklik ’n prooi van die versoeking om mekaar hoe langer, hoe meer los te laat. Uiteindelik ontwikkel daar dan ’n onoorbrugbare kloof tussen hulle.” Deel jou probleme en vrese met hom. Wees deursigtig en vra hom om dieselfde met jou te wees.
21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule (www.marriagecapsule.com)… Your Marriage Matters!