Leer hoe om te luister

As niemand hoor wat jy sê nie, was jou woorde nie iets werd nie. Hoor jy regtig wat jou maat vir jou sê? Om te leer luister verg oefening. Ter wille van jouself moet jy opnuut probeer om weer te luister wanneer jou geliefde iets met jou deel. Misverstande onstaan wanneer ’n boodskap nie gehoor is nie of verkeerd verstaan is. Om aktief te luister, verg nogal inspanning. Raak weer fyn ingestel op die maniere waardeur hy met jou kommunikeer. Kyk na sy liggaamshouding en gesigsuitdrukking en luister na sy stemtoon.

21 dae tot ‘n gelukkige huwelik word met trots aan jou gebring deur Marriage Capsule (www.marriagecapsule.com)… Your Marriage Matters!

Vir die volgende 21 dae (van 10 – 30 Oktober) bied ons jou 21% afslag op die volledige Marriage Capsule kursus! Normale tarief: R980, nou slegs R775! KLIEK HIER vir meer info en om te koop!